Kom en word deel van die Bulls familie!

Ons deel ons spanne in volgens ouderdom en ervaring om almal die geleentheid te gee om met hulle eie ouderdomme te speel en so saam te groei.

In 2019 was die spanne soos volg ingedeel:

Bulls 3 – O13 & O14 jaar

Bulls 2 – O15 & O16 jaar

Bulls 1 – > 16 Jaar en ouer.

6 jonger spelers wat Noord Gauteng skole verteenwoordig het by die IRT toernooi het ook by Bulls 1 gespeel en alhoewel hulle onder groot druk gespeel het, het hulle hulle self goed van hulle taak gekwyt.

Kom oefen gerus saam en word deel van die Bulls familie

Registreer by www.gobulls.co.za/registration