Beplanning vir oefeninge is twee keer per week, wat begin week van 14 September 2020

Oefeninge sal opgedeel word tussen Juniors en Seniors

Juniors eerste helfte en Seniors tweede helfte van oefeninge:

14:30 – 16:00 Juniors

16:15 – 18:00 Seniors

Oefen dae sal bevestig word so gou moontlik en sal deurgegee word op BULLS Whats App & Sosiale media groepe.