Championships
7 December 2020 - TSA Reserve Women
16 November 2020 - TSA Major Men
14 November 2020 - 27 March 2021 TSA Promotion Ladies
UPCOMING BROADCASTS
vs Bulls v Palmridge 20 November 2021 / 14:00 GMT+0000 live
vs Raiders v Bulls 15 November 2021 / 10:59 GMT+0000 live
vs Bulls v Red Sox B 30 October 2021 / 16:00 GMT+0000 live

SUCCESS STORY
BEGAN HERE

Welkom by die BULLS Baseball en Sagtebal Klub!

Die Bulls klub is gestig in 1990 deur die voorsitter Riaan Versfeld, oor die jare het die klub in die Noord Transvaal liga en later in die Tshwane klub liga gespeel.

Die klub het 3 dames en 2 mans spanne in die 2019 seisoen ingeskryf, 2 spanne, een dames en een mans span in Major liga en 3 spanne, 1 mans en 2 dames spanne in reserwe liga.

If you think you can or can’t, you’re right

Henry Ford

Ons sien uit om jou by die Bulls te verwelkom!

Coach Riaan

Become part of a great team

TEAM STORE